Skip to content

GOOD sê Tony Leon se steunwerwing namens privaat ondernemings kan nie staatskaping genoem word nie [KLANK]

# Die GOOD-party sê die voormalige DA-leier Tony Leon se steunwerwing by politici namens privaat kliënte kan nie as staatskaping bestempel word nie, tensy kliënte buitengewone sukses behaal het met die verkryging van staatstenders of die bepaling van regeringsbeleid. Sy skakel- en kommunikasie-onderneming, Resolve Communications, het na bewering probeer om vergaderings tussen sy kliënte en ministers te reël. Woordvoerder Brett Herron sê Leon sou waarskynlik in Kaapstad die meeste invloed kon uitoefen:

ENG HerronONTonyLeon