Skip to content

GOOD-party wens minister De Lille geluk met toekenning [KLANK]

# Die GOOD-party het sy leier, minister Patricia de Lille, gelukgewens met die Toerisme-minister van die Jaar-toekenning vir uitnemendheid in bestuur – infrastruktuurontwikkeling. Die toekenning is van die Stille Oseaan-gebied se Reisskrywersvereniging. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê De Lille wat sedert 2023 minister van Toerisme is, verdien die erkenning:

ENG BrettonGlobalAward