# Die GOOD-party versoek president Cyril Ramaphosa om die Nasionale Cannabis Meesterplan te versnel en die verbod op eetbare produkte te stop. Die party voer aan beleidsonsekerheid bedreig die lewensbestaan van byna een-miljoen mense, met tradisionele vervaardigers wat uitgesluit word en slegs ‘n paar gelisensieerde ondernemings wat daarby baat. Brett Herron van die party sê die verbod op eetbare dagga sal nie veiligheid verseker nie en hy moedig eerder regulering aan. Hy waarsku teenstrydige beleide belemmer groei in die bedryf:
GOOD-party eis optrede oor dagga-beleid [KLANK]
ENG-HerronOnCannabis