# Die GOOD-party sê Stad Kaapstad moet verduidelik onder watter wettige gesag Amerikaanse mariniers metropolisie-rekrute op die Muizenbergse strand oplei. Jonathan Cupido van die party bevraagteken die polisie se opleidingstandaarde en vra ook of die nasionale kommissaris die reëling goedgekeur het. Hy vra duidelikheid of die program meer as fiksheidsopleiding behels, oor die ooreenkoms wat dit beheer, en wie dit gemagtig en befonds het:
GOOD-party bevraagteken wettigheid van Amerikaanse mariniers se rol in Kaapstadse metropolisie-opleiding [KLANK]
ENG CupidoOnMarines