# Die Globale Afrika-waterstofberaad in Windhoek, Namibië, het afgesluit. Die Namibiese regering het die beraad aangebied en wêreldleiers, beleggers en tegnoloë het besprekings gehou oor wat die aandrywing van Afrika se groen nywerheidsrewolusie behels. Angie Scholtz van Future Media berig die beraad het vennootskappe en befondsing vir groen-energie projekte van nasionale belang en die belang van die vasteland aangedryf:
Globale Afrika-waterstofberaad is dryfveer vir Afrika se groen nywerheidsrewolusie [KLANK]
ENG-ScholtzOnSummit