# Die Algemene Nywerheidswerkersvakbond van Suid-Afrika eis ‘n strydlustige strategie van die regering se kant oor die Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere, nie ‘n kapitalistiese oorgawe nie. Die regering het misluk om ‘n handelsooreenkoms met Amerika voor die 1 Augustus spertyd te sluit, met ‘n 30-persent tarief wat op SA uitvoere na sy tweede grootste handelsvennoot gehef word. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei sê die krisis verteenwoordig ‘n tyd van groot ekonomiese gevaar en ‘n geleentheid:
GIWUSA daar moet strydlustig opgetree word teen Trump se tariewe
ENG MametlweonTrump