Skip to content

Gholf: Cara Gainer van Engeland lei sterk groep in Johannesburgse Vroue Ope [KLANK]

# Gholf: Die topgekeurde speler in die Vroue Europese Toer, Cara Gainer, sê sy sien uit om deel te neem aan die Johannesburgse Vroue Ope wat vandag by die Modderfontein-gholfklub afslaan. Die beroepspeler van Engeland neem die eerste keer sedert 2023 deel. Vanjaar se geleentheid sluit in die verdedigende kampioen, Chiara Tamburlini van Switserland, die Suid-Afrikaner Casandra Alexander, en Lucie Malchirand van Frankryk. Gainer sê sy sien uit om haar jaar se goeie begin voort te sit:

ENG GainerOnForm