# Mej SA 2010, Bokang Montjane-Tshabalala, is aangestel as die nuwe nasionale direkteur van Mej Supra-Nasionaal Suid-Afrika. Sy sê aansluiting by die organisasie het die kring vir haar voltooi. Die Mej Supranasionaal-kompetisie vind in Junie in Pole plaas. Montjane-Tshabalala sê die organisasie het ‘n sterk en inspirerende rekord in die land opgebou en vroue opgelewer wat nie net skoonheid en grasie verteenwoordig nie, maar ook doelgerigtheid, krag en visie:
Gewese Mej SA aangestel as direkteur van Mej Supra-Nasionaal SA [KLANK]
ENG TshabalalaOnSupranational