Skip to content

Geskiedkundige oorwinning moontlik vir Suid-Afrikaner Swazi Tshabalala as Afrika-Ontwikkelingsbank se eerste vroulike president [KLANK]

# Bajabulile Swazi Tshabalala van Suid-Afrika is aan die vooraand van die presidensiële verkiesing van die Afrika-Ontwikkelingsbank in Abidjan, Ivoorkus vol vertroue dat sy as hoof van die bank verkies sal word. Sy het meer as 30 jaar ondervinding in finansies en ontwikkeling en het as die bank se senior adjunkpresident en hoof- finansiële beampte gedien. Indien Tshabalala verkies word, sal sy die eerste vrou word om die presidentspos te beklee. Sy beoog om die bank se fokus op infrastruktuur en innoverende finansiering te versterk om groei in Afrika te dryf:

ENG-TshabalalaOnPresidency