# Die burgemeester van George, Jackie von Brandis, en die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het onlangs die eerste George-fees 2025 – Kultuur, Kuns en Sport – van stapel gestuur. Die fees is gemik op die bevordering van inklusiewe gemeenskapsdeelname en jeug- en kunsontwikkeling, die stimulering van die ekonomie en die aktivering van die plaaslike ekonomie. Die woordvoerder van die George-munisipaliteit, Chantel Edwards-Klose, sê die fees sal van 13 tot 16 Desember op verskeie plekke plaasvind:
George se kultuur-, kuns- en sportfees bevestig gemeenskapsdeelname [KLANK]
AFR ChantelonGeorgeFestival