Skip to content

George-munisipaliteit vra inwoners aan kus om deel te neem aan opname oor uitwerking van storm [KLANK]

# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap vra inwoners om deel te neem aan ʼn opname oor die uitwerking van die onlangse stormweer op strande, duine en kuseiendomme. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, het inwoners aangemoedig om verslag te doen oor dit wat hulle tydens of na die storm waargeneem het. Dit sluit in erosie, oorstromings, manier waarop branders breek en skade aan kus- en nabygeleë eiendomme:

AFR NtobekoONStorm