# Die Stad Johannesburg se noodbestuursdienste waarsku inwoners om versigtig te wees omdat gure weersomstandighede vandag in dele van Gauteng verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ʼn geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir ernstige donderstorms en moontlike swaar neerslae wat tot oorstromings en skade aan infrastruktuur kan lei. Die nooddienste se woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê sterk wind kan ook verwag word:
Geel vlak 4-weerwaarskuwing uitgereik vir dele van Gauteng [KLANK]
ENG NanaONThunderstorm