# Die Gautrein-bestuursagentskap het een-duisend-289 inwoners van Marlboro en Alexandra gehelp met die verskaffing van gratis oogtoetse, voorskrifbrille en sonbrille tydens ‘n maandlange oogsorgveldtog. Die projek, by die Gautrain-stasie in Marlboro, het oor naweke gewerk om Wêreld Sig- en Vervoermaand te vier. Die woordvoerder, Albi Modise, sê MIV- en bloeddruktoetse is ook aangebied:
Gautrein prys gratis oogsorgveldtog wat meer as 1 200 inwoners van Marlboro en Alexandra help [KLANK]
ENG-ModiseOnInitiative