# Die Gautrein bied afslag op treinkaartjies om vervoer meer bekostigbaar te maak vir kwalifiserende passassiers. Die KlevaMova-veldtog wat pas bekendgestel is, bied 50-persent-afslag op ritte vir mense in huishoudings met ‘n gekombineerde jaarlikse huishoudelike inkomste van 350-duisend-rand of minder. Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, sê studente jonger as 25, leerders, pensioentrekkers en begunstigdes van Sassa se gestremdheidstoelae kan ook afslag ontvang:
Gautrein bied 50%-afslag aan vir sekere passassiers [KLANK]
ENG TlabelaOnPublicTransport