Skip to content

Gautengse LUR vir Landbou vra nasionale koördinering om bek-en-klouseer te beheer [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, vra strenger beheer oor die tussen-provinsiale beweging van diere om die verspreiding van bek-en-klouseer te beperk. Dit volg nadat ongeveer drie-duisend beeste wat met die siekte besmet is, by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg, Gauteng, ingeënt is. Ramokgopa het aan SABC News gesê meer moeite moet gedoen word om die verspreiding van die siekte te beheer sodat rooivleis-uitvoere bevorder en plaaslike pryse verlaag kan word:

ENG-RamokgopaOnMovement