Skip to content

Gautengse hospitale stel 1000 lewensveranderende operasies vir Mandela-dag bekend [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid in Gauteng sal môre Mandela-dag vier met sy derde operasie-marathon, en fokus op lewensveranderende operasies soos prostaat-, katarak-, gesplete verhemelte- en stoma-operasies. Meer as een-duisend operasies word in openbare hospitale beplan in vennootskap met privaat gesondheidvoorsieners. Motalatale Modiba van die Department sê die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko sal belangrike fasiliteite soos die opgegradeerde urologie-eenheid by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal en die borssentrum van uitnemendheid by Helen Joseph, heropen:

ENG ModibaOnSurgicalMarathon