Skip to content

Gauteng teken 96% afname in bek-en-klouseer-gevalle aan [KLANK]

# Gauteng het ‘n afname van 96,34-persent in nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer aangeteken, met 166 gevalle in Oktober verlede jaar wat verlede maand tot slegs ses gedaal het. Meer as 542-duisend diere is ingeënt, terwyl 94-persent buite voerkrale hul aanvanklike inentings ontvang het. Die provinsiale Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling se woordvoerder, Danisile Sathekge, sê 176 van die 308 besmette kuddes is reeds van kwarantyn vrygestel danksy inentings, toesig en bewegingsbeheer:

ENG-SathekgeOnFMD