# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die G20-Omgewings- en Klimaatvolhoubaarheidswerkgroep se vergadering in die Krugerwildtuin het belangrike punte geïdentifiseer om omgewingsuitdagings aan te pak. Dit sluit in die hersiening van tegniese dokumente oor bioverskeidenheid, droogte, die agteruitgang van grond, chemikalieë, klimaatsverandering, luggehalte en oseane. George sê dit stem ooreen met die Afrika Agenda 2063. Hy waarsku armoede en besoedeling kan vererger en eis dringende hervormings:
G20-klimaatswerkgroep bespreek belangrike sake om omgewingskrisis aan te pak [KLANK]
ENG-GeorgeOnG20