# Die Stad Kaapstad se Departement Ontspanning en Parke gaan in aanloop tot die lente ophou om gras te sny in parke en openbare ruimtes sodat blomme hulle volle prag kan toon. Kaapstad word oor die algemeen erken as die stad met die grootste bioverskeidenheid ter wêreld. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die metro val binne die Kaapse Blommeryk, ʼn gebied ryk aan plante en natuurlewe wat kenmerkend is van die Fynbos-bioom:
Fynbos en veldblomme in Kaapstad kry tyd om te blom [KLANK]
AFR FrancineonBloom