# Funda Nenja vier 16 jaar van bemagtiging van kinders terwyl hulle opvoedkundige honde-opleiding in townships in Mpophomeni, KwaZulu-Natal, bevorder. Die diere-welsynsorganisasie, wat in 2009 as honde-opleidingsklasse gedurende skoolvakansies begin het, het ontwikkel tot ‘n internasionaal-erkende organisasie. Mede-stigter, Heather Somerville, sê hulle funksioeneer nou as ‘n nie-winsgewende organisasie wat diereversorging, goedhartigheid en gemeenskapsbou bevorder. Sy sê die groep gaan voort om die lewens van beide mense en honde te verbeter.
Funda Nenja vier 16 jaar van bemagtiging van kinders en versorging van township-honde