Skip to content

Frankryk sal Sondag ‘n voorlopige verslag oor die oorsaak van Mthethwa se dood lewer [KLANK]

# Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Alvin Botes, sê die Franse polisie is besig om hulle ondersoek na die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Nathi Mthethwa, af te handel. Hy het gepraat buite Mthethwa se woning in Kwambonambi, KwaZulu-Natal. Botes sê die lykskouings-verslag sal die oorsaak van sy dood uitwys, met die voorlopige verslag wat Sondag verwag word. Hy bevestig dat die repatriasie binne tien dae sal plaasvind. Botes waarsku teen bespiegelings:

ENG-BotesOnMthethwa