Skip to content

FOSA sê inkomende minister van Landbou moet voorkeur gee aan bek-en-klouseer en grondhervorming [KLANK]

# Forum for South Africa verwelkom John Steenhuisen se verwydering as minister van Landbou. Partyleier Geordin Hill-Lewis het gister ʼn reeks veranderings aangekondig aan die DA se verteenwoordiging in die regering. Dit sluit in dat Steenhuisen vervang word met Willie Aucamp. FOSA se leier, Tebogo Masholompane, sê Steenhuisen het boere in die steek gelaat met sy hantering van bek-en-klouseer. Hy sê Aucamp moet voorkeur gee aan siektebeheer en landbou-biosekerheid, en grondhervorming versnel:

ENG TebogoONPrioritiseFMD