Skip to content

Forum vra sterk optrede teen onwettige ondernemings na vonnis van sewe Chinese burgers [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum moedig die Departemente van Indiensneming en Arbeid, en Binnelandse Sake aan om meer inspeksies by maatskappye te doen om onwettige besighede vas te vat. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Johannesburg gister sewe Chinese burgers tot 20 jaar elk gevonnis het vir mensehandel en kinderarbeid. Dennis Bloem van die forum doen ‘n beroep op regeringsbeamptes om op te hou om omkoopgeld te aanvaar van buitelandse burgers wat onwettige besighede bedryf:

ENG BloemOnInspections