Skip to content

Forum for SA kritiseer Zimbabwe vir weiering om ‘n Suid-Afrikaanse pasiënt te behandel [KLANK]

# Forum for South Africa veroordeel Zimbabwe se Gesondheidsdepartement omdat hy mediese behandeling vir ‘n Suid-Afrikaanse burger geweier het. Die Suid-Afrikaner het siek geword terwyl sy vir ‘n werkopdrag in Bulawayo was en toe sy na die hospitaal geneem is, het die personeel gesê hulle kan haar nie help nie weens logistieke redes. Tebogo Mashilompane van die forum sê die pasiënt is per vliegtuig van Musina na die Polokwane-hospitaal vervoer, wat deur die Limpopo se Gesondheidsdepartement betaal is:

ENG TebogoonZimbabwean