Skip to content

Ford herroep 2024 Rangers in Suider-Afrika [KLANK]

# Die Ford Motor-motormaatskappy in Suider-Afrika het Ford Rangers herroep wat verlede jaar vir verkoop beskikbaar gestel is. Dit volg nadat ses voertuigvervaardigers verlede week motors onttrek het. Die Nasionale Verbruikerskommissie se hoof van klagtes en ondersoeke, Prudence Moilwa, sê dit word toegeskryf aan die verkeerde laer beheer-arm wat aangebring is:

ENG ProdunceonFordRecalling