# Fietsry: Byna 28-duisend deelnemers het deelgenaam aan gister se 47ste Kaapstadse fietstoer, wat in perfekte weerstoestande beslis is. In die mansafdeling het die 21-jarige Suid-Afrikaner Tyler Lange koning gekraai terwyl Pia Grünewald van Duitsland met ʼn gemaklike voorsprong die vrouetitel gewen het. Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, wat saam met sy vrou deelgeneem het, sê dit was ʼn wonderlike geleentheid:
Fietsry: Byna 28-duisend neem deel aan Kaapstadse fietstoer [KLANK]
ENG GeordinonCycleTour