# Die woordvoerder van die familie van die ontslape ambassadeur Nathi Mthethwa, Sfiso Buthelezi, het bevestig hy het sy liggaam in die lykshuis besigtig voor repatriasie. Mthethwa is verlede week dood toe hy volgens berigte van die 22ste verdieping van die Hyatt Regency Hotel in Parys geval het. Sy oorskot sal na verwagting Donderdag uit Frankryk vertrek en Vrydag in Suid-Afrika aankom. Buthelezi het voorheen bevestig ‘n kulturele ritueel sal ook uitgevoer word om sy gees te kom haal:
Familiewoordvoerder besigtig Mthethwa se liggaam voor repatriasie [KLANK]
ENG-ButheleziOnViewing