Skip to content

eThekwini werk saam met rolspelers om deportasieproses by Sherwood te bespoedig [KLANK]

# eThekwini se burgemeester, Cyril Xaba, sê hulle werk skouer-aan-skouer met alle betrokke rolspelers om die Malawiese burgers wat tans by Sherwood in Durban kamp, te deporteer. ʼn Humanitêre krisis is besig om by die Sherwood-saal te ontwikkel nadat byna tien-duisend ongedokumenteerde en ontheemde buitelanders op die perseel toegesak het. Xaba sê ʼn hof is op die perseel opgerig en hy werk saam met die Departement van Justisie om nog twee bykomende howe in te rig wat slegs deportasies hanteer:

ENG XabaONDeportation