# Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, sê die Suid-Afrikaanse regering het 20 busse beskikbaar gestel om die repatriasie van Malawiese burgers van Durban in KwaZulu-Natal na hul tuisland te bespoedig. Hy sê tot op hede is byna vierduisend mense gedeporteer of gerepatrieer. Die burgemeester sê die Inry-terrein sal as ‘n tydelike opvangsgebied dien om die deportasie- en repatriasieproses te bespoedig, terwyl die Sherwood-terrein operasioneel sal bly:
eThekwini-burgemeester sê regering het 20 busse voorsien om repatriasie van Malawiërs te bespoedig [KLANK]
ENG XabaONRepatriation