Skip to content

Eskom sê gure weer verhoog aanvraag terwyl hy betroubare kragvoorsiening volhou [KLANK]

# Eskom sê hy ervaar ‘n verhoogde vraag na krag as gevolg van gure weerstoestande. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir donderstorms met swaar reënbuie en skadelike wind in dele van die land tot Maandag. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hulle gaan voort om betroubare en veerkragtige elektrisiteitsvoorsiening te lewer, ondersteun deur versterkte opwekkingsprestasie, verhoogde beskikbare vermoë en ‘n vermindering in die afhanklikheid van noodopwekking:

ENG MokwenaONDemandIncrease