Skip to content

Eskom handhaaf netwerkprestasie met koeler temperature wat hoër aandverbruik dryf [KLANK]

# Eskom sê ondanks die hoër aanvraag, gedryf deur ongunstige weerstoestande en ‘n skerp styging in aandverbruik namate temperature daal, bly die stelsel bestendig. Soms word byna twee-duisend megawatt meer as die verwagte vlakke bereik tydens hoëverbruikstye. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê dit gebeur namate sonkragopwekking natuurlik afneem teen sononder, wat verbeterde operasionele veerkragtigheid en ‘n meer doeltreffende benutting van kapasiteit oor die stelsel toon:

ENG MokwenaONPerformance