Skip to content

Eskom en BYD neem hande om SA se oorgang na volhoubare vervoer te ondersteun [KLANK]

# Eskom het ‘n samewerkingsooreenkoms met BYD Auto Suid-Afrika onderteken met die oog op skoner mobiliteit. Dit volg op die bekendstelling van die BYD Dolphin Surf, ‘n kompakte, bekostigbare volledig elektriese voertuig. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hulle sal saam met BYD Suid-Afrika se poging ondersteun om koolstof uit vervoer te verwyder en die land te posisioneer as ‘n middelpunt vir die aanvaarding van elektriese voertuie. Sy sê verdere onderhandelings kan ook sentrums tot stand bring waar motors super-vinnig gelaai kan word met herlaaibare batterye-sentrums wat oorweeg, asook die herwinning en hergebruik van gebruikte elektriese batterye vir energieberging:

ENG MokwenaOnVehicles