Skip to content

Eskom bevestig Kusile se eenheid-6 is in bedryf gestel [KLANK]

# Eskom het bevestig eenheid 6 van die Kusile-kragstasie in Mpumalanga is amptelik in bedryf gestel, wat die suksesvolle voltooiing van Eskom se bouprogram aandui. Woordvoerder Daphne Mokwena sê hierdie mylpaal is ‘n noodsaaklike deel van die opwekkings-herstelplan en beeïndig bouwerk aan Suid-Afrika se twee uiters belangrike steenkoolkragstasies, Kusile, en Medupi in Limpopo. Sy sê met eenheid 6 wat nou aanlyn is, kan Kusile en Medupi gesamentlik nege-duisend-600-megawatt teen volle vermoë lewer:

ENG DaphneonKusileUnit6