Skip to content

Ellen Pompeo ontvang ster op die Hollywood Walk of Fame [KLANK]

# Ellen Pompeo het haar status as een van die voorste televisie-akteurs van die 21ste eeu verstewig deur ‘n ster op die Hollywood Walk of Fame te ontvang. Die bekroonde aktrise en vervaardiger is veral bekend vir haar rol as Meredith Grey in die treffer-ABC-reeks Grey’s Anatomy. Die 55-jarige dien ook as ‘n uitvoerende vervaardiger vir die program, wat tans in sy 21ste seisoen beleef. Pompeo sê dié erkenning is spesiaal:

ENG PompeoOnStar