# Gauteng se departement van Gesondheid sê ‘n toegewyde verpleegkundige van die Ekurhuleni-distriksgesondheidsdiens se Ou Kliniek in Tsakani, Tebogo Molefe, het deur geslag-stereotipes gebreek en respek verdien in ‘n rol wat slegs mans tradisioneel vervul het. Molefe is een van min vroue wat vrywillige mediese besnydings op mans doen. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê Molefe doen dit reeds meer as 15-jaar:
Ekurhuleni-verpleegkundige breek deur geslag-stereotipes [KLANK]
ENG MotalataleonGender