Skip to content

Ekurhuleni se ooreenkoms met Medicare en CAT-beskermingsdienste bekyk [KLANK]

# Ekurhuleni se voormalige direkteur vir Werknemer-verhoudinge, Xolani Nciza, het aan die Madlanga-kommissie gesê die ooreenkoms van verstandhouding tussen die stad, Medicare en CAT-BBP-beskermingsdienste word ernstig bevraagteken. Nciza sê munisipaliteite moet voldoen aan streng wetsraamwerke en sulke ooreenkomste vereis formele verslae, interne goedkeuring en raadsbesluite. Hy betoog die ooreenkoms het nie sulke magtigings ontvang nie, wat dit ongerymd en moontlik onwettig maak binne munisipale bestuursprosedures:

ENG-NcizaOnMOU