Skip to content

Ekonoom waarsku olieskokke en tariefverhogings sal inflasie laat styg [KLANK]

# Die ekonoom aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool, Raymond Parsons, sê die volle impak van onlangse brandstofprysverhogings, hoër elektrisiteitstariewe en belasting sal eers in die komende maande gevoel word. Hy waarsku inflasie kan tydelik tot bo vier-persent styg voor dit geleidelik sal daal na die teiken van drie-persent. Hy sê voortgesette wêreldwye energiedruk en binnelandse kostestygings sal inflasie op die kort termyn waarskynlik hoog sal hou, terwyl onsekerheid steeds ekonomiese vooruitsigte bepaal:

ENG ParsonsOnInflationOutlook