Skip to content

Ekonoom sê impak van die 30% Amerikaanse tariefbesluit moenie onderskat word nie [KLANK]

# Die Amerikaanse tarief van 30-persent is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie en die moontlike negatiewe ekonomiese impak moenie onderskat word nie. Dit is die mening van professor Raymond Parsons van die Noordwes-universiteit se sakeskool. Hy sê die realiteit in die wêreld is dat die aggressiewe Amerikaanse tariefbeleid ‘n gefragmenteerde wêreldhandelstelsel skep wat ekonomiese onsekerheid aanblaas, verskaffingskettings ontwrig en ekonomiese aktiwiteit strem:

AFR RaymondonUSTariff