# Green Connection en Natural Justice sê die stryd om te verseker dat Suid-Afrika na ‘n billike energie- en ekonomiese toekoms oorskakel, is steeds ‘n opdraande stryd. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het vroeër vandeesmaand die regering se goedkeuring van TotalEnergies se blok-boorplanne aan die kus tussen Kaapstad en Kaap Agulhas omvergewerp. Shahil Singh van Green Connection sê hulle het gedetailleerde besware ingedien teen Main Street 1549 se konsepverslag oor omgewings- en sosiale impakstudies vir nog ‘n voorgestelde olie- en gasopname aan die kus:
Eko-geregtigheidsgroepe sê die regering bevorder fossielbrandstofprojekte teenstrydig met klimaatteikens [KLANK]
ENG SinghOnEnviroLaws