Skip to content

EFF vra regering om AfriForum en Solidariteit as terreurorganisasies te klassifiseer [KLANK]

# Die EFF versoek die regering van nasionale eenheid om AfriForum en Solidariteit as binnelandse terreurorganisasies te klassifiseer. Dit volg nadat die organisasies na bewering gevra het vir Amerikaanse ingryping in Suid-Afrika se binnelandse aangeleenthede. Volgens die EFF tree hulle verraderlik op deur waninligting te versprei en te probeer om die bestendigheid in die land te ondermyn. Die party se nasionale woordvoerder, Thembi Msane, sê hierdie optrede regverdig die klassifisering as binnelandse terreur-organisasies:

ENG-MsaneOnAfriForum