Skip to content

EFF sê BTW-verhoging skend armes se grondwetlike regte [KLANK]

# Die EFF het in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangevoer die beplande BTW-verhoging wat volgende week in werking tree, is ongrondwetlik en sal ongelykheid vererger. Die party stem saam met die DA dat die verhoging ‘n skending van die Handves van Regte is en dat dit die armes geweldig sal benadeel. Die party se regsverteenwoordiger, Tembeka Ngcukaitobi, het ook die openbare deelnameproses gekritiseer en beklemtoon 98-persent van die voorleggings was gekant teen die verhoging:

ENG NgcukaitobiOnVATHike