Skip to content

Eenheid 4 van Medupi-kragstasie voor skedule aan netwerk gekoppel [KLANK]

# Eskom sê Eenheid 4 van die Medupi-kragstasie in Limpopo is agt maande voor skedule weer aan die kragnetwerk gekoppel. Die eenheid was sedert 8 Augustus 2021 buite werking ná aansienlike skade aangerig is deur ‘n ontploffing. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die eenheid dra 800 megawatt by tot die kragnetwerk, as deel van sy strategiese doelwit om twee-duisend-500 megawatt by die netwerk te voeg:

ENG MowenaonMedupi.mp3