Skip to content

Een van SA se oudste kinderhuise ontvang skenking van R150-duisend [KLANK]

# Een van die oudste kinderhuise in Suid-Afrika, die Durbanville-kinderhuis, het ‘n skenking van 150-duisend-rand van die Stad Kaapstad se burgemeestersfonds ontvang. Die kinderhuis huisves 144 kinders tussen 2 en 18 jaar uit die gemeenskap, informele nedersettings, plase, en landelike gebiede. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê die fonds is deel van die metro se strategiese doelwitte in sy geïntegreerde ontwikkelingsplan:

AFR TheresaonMayoralFund