# Oorspronklike kunswerke en afdrukke deur die bekroonde Britse sanger en liedjieskrywer Ed Sheeran is tot 1 Augustus te sien in ‘n nuwe uitstalling in die Heni-galery in sentraal-Londen. Geld wat met die uitstalling ingesamel word, sal aan die Ed Sheeran-stigting gaan om om inklusiewe, hoëgehalte-musiekonderrig aan kinders van alle agtergronde te bied. Die uitstalling heet Cosmic Carpark Paintings. Sheeran sê hy was nog altyd geïnteresseerd in skilderkuns:
Ed Sheeran verruil die opname-ateljee vir die kunstenaarskiosk [KLANK]
ENG SheeranOnPainting