# Tweedejaar dramastudente van die Durban Universiteit vir Tegnologie gaan van 14 tot 16 Mei die drama Umhlaba Uyalila/The Earth is Weeping by die Courtyard-teater opvoer. Die produksie is gemik op die toeligting van klimaatsveranderingskwessies soos droogte, vloede, afval en plastiekbesoedeling. Die regisseur van die produksie, doktor Tamar Meskin, het aan die SABC gesê die temas word deur ‘n veelvoud van genres – musiek, gedigte en beeldprojeksies – verken:
Durban se drama studente konfronteer klimaatskrisis deur kragtige verhoogopvoering [KLANK]
ENG-MeskinOnProduction