# Die Durban Girls Secondary School, verteenwoordig deur Mawande Makoba and Kadogo Teila, het die Durban Universiteit van Tegnologie se Superchef-kompetisie ‘n tweede keer gewen. Die eerste oorwinning was in 2023. Die kompetisie word aangebied deur die Departement van Voedsel en Voeding in samewerking met die universiteit se uitreikprogram vir skole. Die deelnemers moet ‘n tweegangmaaltyd te beplan, voorberei en voorsit. Die doel van die kompetisie is om leerders aan te moedig om plaaslike en gesonde bestanddele te gebruik om die voedingsgehalte van die maaltye te verhoog.
‘Durban Girls Secondary School’ wen DUT se superchef 2025-kompetisie