Skip to content

Drie munisipaliteite sluit aan by AfriForum in tarief-hofgeding met Nersa [KLANK]

# AfriForum het bevestig dat die Stad Kaapstad, Johannesburg Metro en Mogale City-munisipaliteit by hul Hooggeregshof-saak in Pretoria teen Nersa aangesluit het. Die munisipaliteite steun Nersa in die saak. Die burgerregtegroep betwis die reguleerder se goedkeuring van munisipale elektrisiteitstariewe sonder behoorlike koste-van-voorsieningstudies of voldoende openbare deelname. Nersa erken dat hul proses onvoldoende openbare betrokkenheid toegelaat het. Deidré Steffens van AfriForum vra vir deursigtige voorleggings- en besluitnemingstydlyne vir toekomstige tariefaansoeke:

AFR-SteffensOnNersa