Skip to content

Drie kry lewenslank vir plaasmoord in Limpopo [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Polokwane het Malesela Mangena, Velly Segwale en Lesiba Segwale tot lewenslange tronkstraf gevonnis ná ‘n gewelddadige plaasroof in 2022 waarin Nicolaas Janse van Rensburg dood is. Hulle is ook tot 42-jaar tronkstraf gevonnis vir verwante oortredings en is ongeskik verklaar om vuurwapens te besit. Mashudu Malabi-Dzhangi van die Nasionale Vervolgingsgesag sê hulle is verbind tot geregtigheid vir slagoffers van geweld:

ENG-Malabi-DzhangiOnAccused