Skip to content

Drie burgers van Lesotho in hegtenis geneem vir skietvoorval in Cleveland waarin 13 mense dood is [KLANK]

# Drie burgers van Lesotho is aangekeer in verband met die massaskietery in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, vroeër die maand waarin 13 mense dood en 14 beseer is. Hulle is in die KwaMaiMai-informele nedersetting in hegtenis geneem ná ‘n intensiewe ondersoek waarby verskeie spesialis-wetstoepassingseenhede betrokke was. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê die drie mans sal na verwagting môre in die hof verskyn op aanklag van moord en poging tot moord:

ENG NevhuhulwiOnMassShootingArrest