Skip to content

Dis vandag Wêreld-Aardedag met die tema, Ons Krag, Ons Planeet

# Dis vandag Wêreld Aardedag en die tema is: Ons Krag, Ons Planeet. Die wêreld word aangemoedig om rondom hernubare energie te verenig om teen 2030 skoon elektrisiteit te verdriedubbel. Aardedag word wêreldwyd in meer as 192 erken en gevier. Aardedag se president, Kathleen Rogers, sê terwyl omgewingsuitdagings en -geleenthede vinnig verander, gaan Aardedag voort om individue, organisasies en regerings rondom ʼn gedeelde doelwit te verenig: om betekenisvolle optrede vir die planeet te bevorder.